MSVStereo

Waar JOU STEM tel.

ADVERTEER OP DIE LUG

Het jy gedink dit is te duur om op die radio te adverteer? Dink weer. 

Vir slegs R500 word jou advertensie 4 keer per dag vir 30 dae uit gesaai.

Jy kan jou advertensie stuur of slegs die bewoording stuur dan maak ons een vir jou.


Om jou advertensie lewendig op die lug te kry kan jy slegs 'n epos stuur aan helga@msvstereo.co.za