MSVStereo

Waar JOU STEM tel.

COUNTRY KLANKE

Kontak ons gerus by erna@miljoenvirsteve.co.za


Elke Maandag aand tussen 19:00 en 20:00 gesels ons oor beroemde Country Sanger ikone deur die jare.

Skakel gerus in en luister saam na 'n uur van Country vermaak.